Die noodsaak daarvan om metateoretiese vertrekpunte in ’n prakties-teologiese wetenskapsbeskouing en -beoefening te verreken

Hierdie artikel is die vierde publikasie wat uit die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in die praktiese teologie voortvloei. In die voorafgaande artikels is ’n saak uitgemaak vir die noodsaak daarvan om rekening te hou met die eie metateoretiese vertrekpunte rakende werklikheidsbeskouing ...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Ben J. de Klerk, Fritz W. de Wet, Hennie J.C. Pieterse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-12-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/59