Die impak van tutoriale op die wiskundeprestasie van eerstejaarstudente
Studente uit histories-agtergeblewe gemeenskappe in Suid-Afrika onderpresteer dikwels in wiskunde vanweë ’n verskeidenheid faktore. Aksienavorsing wat aan die (voormalige) Technikon Noord-Gauteng uitgevoer is, om ondersoek in te stel na wyses waarop hierdie studente se wiskundeprestasie verbeter...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2004-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Summary: | Studente uit histories-agtergeblewe gemeenskappe in Suid-Afrika onderpresteer dikwels in wiskunde vanweë ’n verskeidenheid faktore. Aksienavorsing wat aan die (voormalige) Technikon Noord-Gauteng uitgevoer is, om ondersoek in te stel na wyses waarop hierdie studente se wiskundeprestasie verbeter kan word, het die implementering van ’n tutoriaalstelsel behels. Kwantitatiewe en kwalitatiewe data is deur middel van ’n verskeidenheid instrumente ingesamel. Die resultate het sekere tendense in tersiêre wiskundeonderrig, wat in ’n tweede of derde taal geskied, uitgewys. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |