Uitsterwing in die diereryk
In die groot ontplooiingspatroon van die organismeryk is daar niks meer dramaties as die algemeenheid van die verskynsel van uitsterwing nie. Niemand is hiervan meer bewus as die aleontoloog nie want die aardkors is’n ware dodehuis vir sowel spesies (engroter taksonomiese kategorieë) as indiwidue....
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1960-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1576 |