Die piëtistiese mensbeskouing (dualistiese model)

Dit mag enigsins verrassend wees om met die piëtistiese mensbeskouing te begin, maar by nadere besinning sal die relevansie daarvan duidelik aan die lig tree. Die invloed wat die piëtistiese mensbeskouing op Suid-Afrika gehad het en nog steeds het, moet geensins onderskat word nie en die vraag ontst...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1677