Die piëtistiese mensbeskouing (dualistiese model)
Dit mag enigsins verrassend wees om met die piëtistiese mensbeskouing te begin, maar by nadere besinning sal die relevansie daarvan duidelik aan die lig tree. Die invloed wat die piëtistiese mensbeskouing op Suid-Afrika gehad het en nog steeds het, moet geensins onderskat word nie en die vraag ontst...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1993-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1677 |
Summary: | Dit mag enigsins verrassend wees om met die piëtistiese mensbeskouing te begin, maar by nadere besinning sal die relevansie daarvan duidelik aan die lig tree. Die invloed wat die piëtistiese mensbeskouing op Suid-Afrika gehad het en nog steeds het, moet geensins onderskat word nie en die vraag ontstaan of iemand hom ten regte of ten onregte daarvoor op Calvyn sou kon beroep. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |