<i>Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings</i>: 'n makrostrukturele beskouing

<p><b><i>Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings</i>: A Macrostructural Study.</b></p><p>A restricted synchronic dictionary such as <i>Afrikaanse Sp...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Chrisna Beuke-Muir
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2012-09-01
Series:Lexikos
Subjects:
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/925
id doaj-3cb82011f6114cb788333ae60730cedb
record_format Article
spelling doaj-3cb82011f6114cb788333ae60730cedb2020-11-24T20:59:24ZafrWoordeboek van die Afrikaanse Taal-WATLexikos1684-49042224-00392012-09-019110.5788/9-1-925&lt;i&gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouingChrisna Beuke-Muir&lt;p&gt;&amp;lt;b&amp;gt;&amp;lt;i&amp;gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&amp;lt;/i&amp;gt;: A Macrostructural Study.&amp;lt;/b&amp;gt;&lt;/p&gt;&lt;p&gt;A restricted synchronic dictionary such as &amp;lt;i&amp;gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&amp;lt;/i&amp;gt; has an important role to play in modern lexicography where user-friendly reference sources facilitate communication. A considerable number of theoretical guidelines exist for the choice of lexicon items to be included in a dictionary, and this review article attempts to provide some pointers. The research also includes sociolinguistic implications which result from the compilation of the macrostructure of a particular dictionary. The focal points are firstly taboos to which lexicographers of Afrikaans dictionaries are subjected, and secondly establishing which expressions fall within the limits of idiomatic language usage. The treatment of idiom-like collocations particularly appears to be problematic. Another issue which will be considered briefly, is the morphological presentation of lemmas.&lt;/p&gt;&lt;p&gt; &lt;/p&gt;<br>&lt;p&gt;'n Beperkte sinchroniese woordeboek soos die &amp;lt;i&amp;gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&amp;lt;/i&amp;gt; het 'n belangrike rol te vervul in die moderne leksikografie waar gebruikersvriendelike naslaanbronne kommunikasie vergemaklik. Heelwat teoretiese riglyne bestaan vir die keuse van taalvorme wat in die woordeboek ingesluit moet word, en hierdie resensieartikel probeer om 'n paar rigtingwysers te verskaf. Die ondersoek betrek ook sosiolinguistiese implikasies wat volg uit die samestelling van die makrostruktuur van 'n betrokke woordeboek. Die fokuspunte is eerstens die taboes waaraan leksikograwe van Afrikaanse woordeboeke onderwerp word, en tweedens die bepaling van watter uitdrukkings binne die grens van idiomatiese taalgebruik val. Veral die hantering van idioomagtige kollokasies blyk problematies te wees. 'n Ander kwessie wat kortliks aandag sal geniet, is die morfologiese aanbieding van trefwoorde.&lt;/p&gt;http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/925proverbsset expressionsidiomscollocationstarget userspopulation groupsother social groupsracist languageoffensive languageneologismslexicographical labelsmorphological presentation
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Chrisna Beuke-Muir
spellingShingle Chrisna Beuke-Muir
&lt;i&gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouing
Lexikos
proverbs
set expressions
idioms
collocations
target users
population groups
other social groups
racist language
offensive language
neologisms
lexicographical labels
morphological presentation
author_facet Chrisna Beuke-Muir
author_sort Chrisna Beuke-Muir
title &lt;i&gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouing
title_short &lt;i&gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouing
title_full &lt;i&gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouing
title_fullStr &lt;i&gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouing
title_full_unstemmed &lt;i&gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouing
title_sort &lt;i&gt;afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings&lt;/i&gt;: 'n makrostrukturele beskouing
publisher Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
series Lexikos
issn 1684-4904
2224-0039
publishDate 2012-09-01
description &lt;p&gt;&amp;lt;b&amp;gt;&amp;lt;i&amp;gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&amp;lt;/i&amp;gt;: A Macrostructural Study.&amp;lt;/b&amp;gt;&lt;/p&gt;&lt;p&gt;A restricted synchronic dictionary such as &amp;lt;i&amp;gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&amp;lt;/i&amp;gt; has an important role to play in modern lexicography where user-friendly reference sources facilitate communication. A considerable number of theoretical guidelines exist for the choice of lexicon items to be included in a dictionary, and this review article attempts to provide some pointers. The research also includes sociolinguistic implications which result from the compilation of the macrostructure of a particular dictionary. The focal points are firstly taboos to which lexicographers of Afrikaans dictionaries are subjected, and secondly establishing which expressions fall within the limits of idiomatic language usage. The treatment of idiom-like collocations particularly appears to be problematic. Another issue which will be considered briefly, is the morphological presentation of lemmas.&lt;/p&gt;&lt;p&gt; &lt;/p&gt;<br>&lt;p&gt;'n Beperkte sinchroniese woordeboek soos die &amp;lt;i&amp;gt;Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings&amp;lt;/i&amp;gt; het 'n belangrike rol te vervul in die moderne leksikografie waar gebruikersvriendelike naslaanbronne kommunikasie vergemaklik. Heelwat teoretiese riglyne bestaan vir die keuse van taalvorme wat in die woordeboek ingesluit moet word, en hierdie resensieartikel probeer om 'n paar rigtingwysers te verskaf. Die ondersoek betrek ook sosiolinguistiese implikasies wat volg uit die samestelling van die makrostruktuur van 'n betrokke woordeboek. Die fokuspunte is eerstens die taboes waaraan leksikograwe van Afrikaanse woordeboeke onderwerp word, en tweedens die bepaling van watter uitdrukkings binne die grens van idiomatiese taalgebruik val. Veral die hantering van idioomagtige kollokasies blyk problematies te wees. 'n Ander kwessie wat kortliks aandag sal geniet, is die morfologiese aanbieding van trefwoorde.&lt;/p&gt;
topic proverbs
set expressions
idioms
collocations
target users
population groups
other social groups
racist language
offensive language
neologisms
lexicographical labels
morphological presentation
url http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/925
work_keys_str_mv AT chrisnabeukemuir ltigtafrikaansespreekwoordeenuitdrukkingsltigtnmakrostrukturelebeskouing
_version_ 1716782586226802688