’n Beoordeling van die Skrifberoep ten opsigte van die doodstraf

In die lig van die Christelike etiek is ’n beroep op die Skrif ’n sine qua non waar ’n standpunt in verband met ’n etiese vraagstuk ingeneem word. Met ’n beroep op die Skrif is die probleem ongelukkig nie sonder meer opgelos nie. Die verskillende vertolkings van die Skrif het tot gevolg dat etici me...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: De Wet Saaiman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-10-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/44