Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering
Hiermee wil ons Bouke Spoelstra se aandeel aan die werksaamhede van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suider-Afrika in oënskou neem. Een van die voordele van die stigting van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap op 1 Oktober 1970 was dat waar ons mekaar tevore uit geskrifte geken het, ons nou p...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1993-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1452 |
id |
doaj-3ae8e7a39081448daa73909c067802f4 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-3ae8e7a39081448daa73909c067802f42020-11-24T21:13:25ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531993-06-0127217717810.4102/ids.v27i2.14521333Bouke Spoelstra: 'n blyk van waarderingC. F. A. BorchardtHiermee wil ons Bouke Spoelstra se aandeel aan die werksaamhede van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suider-Afrika in oënskou neem. Een van die voordele van die stigting van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap op 1 Oktober 1970 was dat waar ons mekaar tevore uit geskrifte geken het, ons nou persoonlik kennisgemaak het. So het die naam Bouke Spoelstra, bekend uit sy geskrifte, veral sy proefskrif Die Doppers in Suid-Afrika (1760-1899) en sy aan deel aan die Handleiding by die Kerkorde, nou vir ons 'n gesig gekry en het hy vanweë ons jaarlikse kontak by die byeenkomste 'n gewaardeerde vriend geword.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1452 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
C. F. A. Borchardt |
spellingShingle |
C. F. A. Borchardt Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering In die Skriflig |
author_facet |
C. F. A. Borchardt |
author_sort |
C. F. A. Borchardt |
title |
Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering |
title_short |
Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering |
title_full |
Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering |
title_fullStr |
Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering |
title_full_unstemmed |
Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering |
title_sort |
bouke spoelstra: 'n blyk van waardering |
publisher |
AOSIS |
series |
In die Skriflig |
issn |
1018-6441 2305-0853 |
publishDate |
1993-06-01 |
description |
Hiermee wil ons Bouke Spoelstra se aandeel aan die werksaamhede van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suider-Afrika in oënskou neem. Een van die voordele van die stigting van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap op 1 Oktober 1970 was dat waar ons mekaar tevore uit geskrifte geken het, ons nou persoonlik kennisgemaak het. So het die naam Bouke Spoelstra, bekend uit sy geskrifte, veral sy proefskrif Die Doppers in Suid-Afrika (1760-1899) en sy aan deel aan die Handleiding by die Kerkorde, nou vir ons 'n gesig gekry en het hy vanweë ons jaarlikse kontak by die byeenkomste 'n gewaardeerde vriend geword. |
url |
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1452 |
work_keys_str_mv |
AT cfaborchardt boukespoelstranblykvanwaardering |
_version_ |
1716749282806071296 |