Skrifberoep en oorlogsvraagstuk
Saam met die besoedelings-, bevolkings-, honger- en energievraagstuk, vorm die oorlogsvraagstuk een van die groot wêreldvraagstukke van die tweede helfte van die twintigste eeu. Miskien is die oorlogsvraagstuk, veral vanweë die grootte en hoeveelheid vernietigende wapens, die grootste van die vyf.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1976-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1069 |
Summary: | Saam met die besoedelings-, bevolkings-, honger- en energievraagstuk, vorm die oorlogsvraagstuk een van die groot wêreldvraagstukke van die tweede helfte van die twintigste eeu. Miskien is die oorlogsvraagstuk, veral vanweë die grootte en hoeveelheid vernietigende wapens, die grootste van die vyf. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |