Doop en wedergeboorte

Die klem wat die Skrif plaas op die feit dat God die wedergeboorte bewerk, beteken nie sonder meer dat die mens dus totaal passief in sy eie wedergeboorte is nie. Die indruk mag bestaan dat die mens in sy eie doop aktief betrokke is, maar nie in sy wedergeboorte nie.

Bibliographic Details
Main Authors: S. Venter, J. J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/823

Similar Items