Die bloed-brein-skans
Die samestelling van die ekstrasellulêre vog (ESV) van die brein is van besondere belang, aangesien normale funksionering van breinselle net in ’n stabiele omgewing kan plaasvind. Veranderings in die ESV kan tot ernstige versteurings van breinfunksie lei. Die bestaan van ’n skans tussen die bloed en...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1991-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/498 |