Die bloed-brein-skans
Die samestelling van die ekstrasellulêre vog (ESV) van die brein is van besondere belang, aangesien normale funksionering van breinselle net in ’n stabiele omgewing kan plaasvind. Veranderings in die ESV kan tot ernstige versteurings van breinfunksie lei. Die bestaan van ’n skans tussen die bloed en...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1991-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/498 |
id |
doaj-364d5a758bf24009a5dad3b3e0226491 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-364d5a758bf24009a5dad3b3e02264912020-11-25T01:38:55ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731991-07-0110310010510.4102/satnt.v10i3.498411Die bloed-brein-skansH. S. MeijDie samestelling van die ekstrasellulêre vog (ESV) van die brein is van besondere belang, aangesien normale funksionering van breinselle net in ’n stabiele omgewing kan plaasvind. Veranderings in die ESV kan tot ernstige versteurings van breinfunksie lei. Die bestaan van ’n skans tussen die bloed en die breinweefsel, waardeur verseker word dat ’n konstante omgewing vir breinselle gehandhaaf word, is ongeveer 80 jaar gelede gepostuleer en ons weet vandag dat dit gesetel is in die endoteelselle wat die wand van die breinkapillêre vorm.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/498 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
H. S. Meij |
spellingShingle |
H. S. Meij Die bloed-brein-skans South African Journal of Science and Technology |
author_facet |
H. S. Meij |
author_sort |
H. S. Meij |
title |
Die bloed-brein-skans |
title_short |
Die bloed-brein-skans |
title_full |
Die bloed-brein-skans |
title_fullStr |
Die bloed-brein-skans |
title_full_unstemmed |
Die bloed-brein-skans |
title_sort |
die bloed-brein-skans |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
1991-07-01 |
description |
Die samestelling van die ekstrasellulêre vog (ESV) van die brein is van besondere belang, aangesien normale funksionering van breinselle net in ’n stabiele omgewing kan plaasvind. Veranderings in die ESV kan tot ernstige versteurings van breinfunksie lei. Die bestaan van ’n skans tussen die bloed en die breinweefsel, waardeur verseker word dat ’n konstante omgewing vir breinselle gehandhaaf word, is ongeveer 80 jaar gelede gepostuleer en ons weet vandag dat dit gesetel is in die endoteelselle wat die wand van die breinkapillêre vorm. |
url |
http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/498 |
work_keys_str_mv |
AT hsmeij diebloedbreinskans |
_version_ |
1725051457193902080 |