Etiese perspektiewe op haatspraak in die lig van die derde gebod

Hierdie artikel fokus op die implikasies van die derde gebod met betrekking tot haatspraak in Suid-Afrika (SA) vandag. Die artikel gaan uit van die standpunt dat die name van God op sy wese dui. Die name van God soos dit in die bybelse openbaringsgeskiedenis ontwikkel word, druk die gemeenskapskarak...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jakobus M. (Koos) Vorster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-03-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1016

Similar Items