Kategismusprediking (II)

Kategismusprediking hang onlosmaaklik saam met die Heidelbergse Kategismus. Nadat stilgestaan is by die herkoms van en bedoeling met kategismusprediking en die Heidelbergse Kategismus besien is binne die kader van ander kategismusse, is enkele van die besware teen hierdie soort prediking aangetoon...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. C. Barnard
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/925
Description
Summary:Kategismusprediking hang onlosmaaklik saam met die Heidelbergse Kategismus. Nadat stilgestaan is by die herkoms van en bedoeling met kategismusprediking en die Heidelbergse Kategismus besien is binne die kader van ander kategismusse, is enkele van die besware teen hierdie soort prediking aangetoon. Nou kan agtereenvolgens aan die orde kom: die wese en doel van kategismusprediking, die waarde daarvan en die sinvolle inrigting daarvan in die praktyk.
ISSN:1609-9982
2074-7705