Haalbare prioriteite in gesondheidsorg vir die jaar 2000

Huidige probleme spruit uit vorige oplossings vir daardie probleme. Nadat die oorsprong van huidige probleme nagespeur is tot by die Franse Rewolusie, word die evolusionere fases van gesondheidsorgontwikkeling (in enige land) omskryf. Ons betree tans, in die RSA, die derdefase waar die klem moet val...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. P. Wassermann
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1986-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/979
Description
Summary:Huidige probleme spruit uit vorige oplossings vir daardie probleme. Nadat die oorsprong van huidige probleme nagespeur is tot by die Franse Rewolusie, word die evolusionere fases van gesondheidsorgontwikkeling (in enige land) omskryf. Ons betree tans, in die RSA, die derdefase waar die klem moet val op bestuur en organisasie. Die Akademiese Geneesheer is die skaarsste. Kostevoordeel en kostedoeltreffendheid word oorweeg, met ’n algor it me vir tydsvoordelige keuses, wat vervolgens in besonderhede oorweeg word. Ten slotte word enkele heuristieke gedagtes oor opvoedkundige bestuur en beheer aangebied.
ISSN:0254-3486
2222-4173