Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied
Die langgtermyneffek van swart haelnette (20%- beskaduwingseffek) op tafeldruiwe (kultivars Pirobella, Bien Donné, Ronelle en Italia) se botpersentasie, oogvrughaarheid, lootmassa, oesmassa, trosmassa, korrelmassa en - bars, asook suikerkonsentrasie (totale oplosbare vastestowwe), suurkonsentrasie...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1995-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/614 |
id |
doaj-2f5336eb0c9b46b0afa75ad3aa23e392 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-2f5336eb0c9b46b0afa75ad3aa23e3922020-11-25T03:52:15ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731995-07-01143859110.4102/satnt.v14i3.614519Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebiedJ. H. AvenantDie langgtermyneffek van swart haelnette (20%- beskaduwingseffek) op tafeldruiwe (kultivars Pirobella, Bien Donné, Ronelle en Italia) se botpersentasie, oogvrughaarheid, lootmassa, oesmassa, trosmassa, korrelmassa en - bars, asook suikerkonsentrasie (totale oplosbare vastestowwe), suurkonsentrasie (titreerbare sure) en pH is ondersoek. Haelnette het die hotpersentasie en vrughaarheid betekenisvol verlaag. Reproduktiewe groei in terme van trosmassa en opbrengs onder die haelnette neig om hoër te wees as sonder haelnette, terwyl korrelmassa nie beïnvloed is nie. Korrelbars neig om laer onder haelnette te wees. Die suikerkonsentrasie en pH van die korrels onder die nette was betekenisvol laer, terwyl die suurkonsentrasie hoër was.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/614 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
J. H. Avenant |
spellingShingle |
J. H. Avenant Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied South African Journal of Science and Technology |
author_facet |
J. H. Avenant |
author_sort |
J. H. Avenant |
title |
Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied |
title_short |
Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied |
title_full |
Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied |
title_fullStr |
Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied |
title_full_unstemmed |
Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied |
title_sort |
die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>vitis vinifera (l.)<i/> in die somer- reëngebied |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
1995-07-01 |
description |
Die langgtermyneffek van swart haelnette (20%- beskaduwingseffek) op tafeldruiwe (kultivars Pirobella, Bien Donné, Ronelle en Italia) se botpersentasie, oogvrughaarheid, lootmassa, oesmassa, trosmassa, korrelmassa en - bars, asook suikerkonsentrasie (totale oplosbare vastestowwe), suurkonsentrasie (titreerbare sure) en pH is ondersoek. Haelnette het die hotpersentasie en vrughaarheid betekenisvol verlaag. Reproduktiewe groei in terme van trosmassa en opbrengs onder die haelnette neig om hoër te wees as sonder haelnette, terwyl korrelmassa nie beïnvloed is nie. Korrelbars neig om laer onder haelnette te wees. Die suikerkonsentrasie en pH van die korrels onder die nette was betekenisvol laer, terwyl die suurkonsentrasie hoër was. |
url |
http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/614 |
work_keys_str_mv |
AT jhavenant dieinvloedvanhaelnetteopdieprestasievantafeldruiweivitisviniferaliindiesomerreengebied |
_version_ |
1724483482564952064 |