Die invloed van haelnette op die prestasie van tafeldruiwe <i>Vitis vinifera (L.)<i/> in die somer- reëngebied

Die langgtermyneffek van swart haelnette (20%- beskaduwingseffek) op tafeldruiwe (kultivars Pirobella, Bien Donné, Ronelle en Italia) se botpersentasie, oogvrughaarheid, lootmassa, oesmassa, trosmassa, korrelmassa en - bars, asook suikerkonsentrasie (totale oplosbare vastestowwe), suurkonsentrasie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. Avenant
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1995-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/614
Description
Summary:Die langgtermyneffek van swart haelnette (20%- beskaduwingseffek) op tafeldruiwe (kultivars Pirobella, Bien Donné, Ronelle en Italia) se botpersentasie, oogvrughaarheid, lootmassa, oesmassa, trosmassa, korrelmassa en - bars, asook suikerkonsentrasie (totale oplosbare vastestowwe), suurkonsentrasie (titreerbare sure) en pH is ondersoek. Haelnette het die hotpersentasie en vrughaarheid betekenisvol verlaag. Reproduktiewe groei in terme van trosmassa en opbrengs onder die haelnette neig om hoër te wees as sonder haelnette, terwyl korrelmassa nie beïnvloed is nie. Korrelbars neig om laer onder haelnette te wees. Die suikerkonsentrasie en pH van die korrels onder die nette was betekenisvol laer, terwyl die suurkonsentrasie hoër was.
ISSN:0254-3486
2222-4173