Die klaarblyklike invloed van melatonien op glukosehomeostase in die lewer
Die toevoeging van insulien tot geinkubeerde lewerskyfies lei tot ’n verlaging in die glukosekonsentrasie van die inkubeermedium. Indien melatonien gelyktydig met insulien bygevoeg word, word die effek van insulien alleen bykans totaal geneutraliseer. Die toevoeging van glukagon tot geïnkubeerde lew...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1988-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/905 |
Summary: | Die toevoeging van insulien tot geinkubeerde lewerskyfies lei tot ’n verlaging in die glukosekonsentrasie van die inkubeermedium. Indien melatonien gelyktydig met insulien bygevoeg word, word die effek van insulien alleen bykans totaal geneutraliseer. Die toevoeging van glukagon tot geïnkubeerde lewerskyfies lei tot geen verandering in die glukosekonsentrasie van die inkubeermedium nie. Indien melatonien gelyktydig met glukagon bygevoeg word, verhoog die glukosekonsentrasie in die medium betekenisvol. Dit wil voorkom asof melatonien as ’n insulienantagonis/glukagonsinergis in lewerweefsel fungeer. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |