’n Sleutel vir die toekomsdeure.
Om as waarheid te aanvaar wat alleenlik met die oë aanskou word,is eg menslik. As die lewe egter tot die sintuiglik waarneembare beperk moes bly, sou die menslike bestaan van sy kosbaarste skatte beroof gewees het. Dan sou waaghalsigheid of oormoed as die motivering van elke heldedaa aangevoer moes...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1957-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1989 |