Die vraagstuk van ideologie in die Sosiologie

Die wetenskap is 'n sisteem van geordende kennis wat steeds ontwikkel. Dus is ook die sosiologie as 'n vakwetenskap - en wel as een van die sosiale wetenskappe - soos alle ander vakwetenskappe 'n geordende en steeds ontwikkelende sisteem van wetenskaplike kennis. Gedurende die afg...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. W. Bester
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1976-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1241
Description
Summary:Die wetenskap is 'n sisteem van geordende kennis wat steeds ontwikkel. Dus is ook die sosiologie as 'n vakwetenskap - en wel as een van die sosiale wetenskappe - soos alle ander vakwetenskappe 'n geordende en steeds ontwikkelende sisteem van wetenskaplike kennis. Gedurende die afgelope aantal jare het daar vrae by sommige sosioloë ontstaan oor die verband tussen die sosiologie as 'n wetenskaplike kennissisteem en ideologie as 'n "nie-wetenskaplike" sisteem van idees. Vrae oor hierdie verband kom veral na vore in terme van 'n beweerde - meestal implisiete, dus inbegrepe - ideologiese betrokkenheid van sommige kontemporêre sosioloë, soos veral weerspieël in hul teoreties-sosiologiose beskouings.
ISSN:0023-270X
2304-8557