Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur
Dat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou kan voorstel wanneer jy jou in ’n tradisionele Potchefstroomse gevoel van ingeslotenheid buite rondbeweeg. Wanneer ’n Suid-Amerikaanse geleerde wat klip- harde tegnies-natuurwetenskaplike werk doen...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1977-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1210 |
id |
doaj-2856b3a50f1644468f272589d67130b4 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-2856b3a50f1644468f272589d67130b42020-11-25T02:07:52ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571977-03-0142310.4102/koers.v42i3.1210Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuurEditorial OfficeDat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou kan voorstel wanneer jy jou in ’n tradisionele Potchefstroomse gevoel van ingeslotenheid buite rondbeweeg. Wanneer ’n Suid-Amerikaanse geleerde wat klip- harde tegnies-natuurwetenskaplike werk doen aan een van ons Suid-Afrikaanse buur-universiteite, agter sy ingewikkelde appa- raat met knoppies en draadjies en wysertjies jou in sy vreemde Engels sit en inlig oor wat hy alles weet van hierdie man, nie net wat sy persoon betref nie, maar veral ook wat betref die ,,lig- ging” van sy standpunt in die huidige ontwikkelende bestel in Suid-Afrika, dan besef jy werklik dat daar ’n baie wye belang- stelling in hom is.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1210 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Editorial Office |
spellingShingle |
Editorial Office Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
Editorial Office |
author_sort |
Editorial Office |
title |
Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur |
title_short |
Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur |
title_full |
Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur |
title_fullStr |
Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur |
title_full_unstemmed |
Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur |
title_sort |
kroniek: ’n nuwe hand aan die stuur |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1977-03-01 |
description |
Dat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou kan voorstel wanneer jy jou in ’n tradisionele Potchefstroomse gevoel van ingeslotenheid buite rondbeweeg. Wanneer ’n Suid-Amerikaanse geleerde wat klip- harde tegnies-natuurwetenskaplike werk doen aan een van ons Suid-Afrikaanse buur-universiteite, agter sy ingewikkelde appa- raat met knoppies en draadjies en wysertjies jou in sy vreemde Engels sit en inlig oor wat hy alles weet van hierdie man, nie net wat sy persoon betref nie, maar veral ook wat betref die ,,lig- ging” van sy standpunt in die huidige ontwikkelende bestel in Suid-Afrika, dan besef jy werklik dat daar ’n baie wye belang- stelling in hom is. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1210 |
work_keys_str_mv |
AT editorialoffice kronieknnuwehandaandiestuur |
_version_ |
1724929170717278208 |