Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur

Dat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou kan voorstel wanneer jy jou in ’n tradisionele Potchefstroomse gevoel van ingeslotenheid buite rondbeweeg. Wanneer ’n Suid-Amerikaanse geleerde wat klip- harde tegnies-natuurwetenskaplike werk doen...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1977-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1210
Description
Summary:Dat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou kan voorstel wanneer jy jou in ’n tradisionele Potchefstroomse gevoel van ingeslotenheid buite rondbeweeg. Wanneer ’n Suid-Amerikaanse geleerde wat klip- harde tegnies-natuurwetenskaplike werk doen aan een van ons Suid-Afrikaanse buur-universiteite, agter sy ingewikkelde appa- raat met knoppies en draadjies en wysertjies jou in sy vreemde Engels sit en inlig oor wat hy alles weet van hierdie man, nie net wat sy persoon betref nie, maar veral ook wat betref die ,,lig- ging” van sy standpunt in die huidige ontwikkelende bestel in Suid-Afrika, dan besef jy werklik dat daar ’n baie wye belang- stelling in hom is.
ISSN:0023-270X
2304-8557