Die Onderwys in Rusland vanaf 1725 tot 1914
Hoewel die groot massa van die Russiese volk na die omvorming deur Peter die Grote ongeletterd gebly het, het nuwe gesigspunte, nuwe gedragslyne, verligte idees by enkele geleerdes ontstaan. ’n Groter wisselwerking het geleidelik tussen Rusland en die Weste ingetree. Dit is ’n erkende beginsel dat ’...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1958-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1667 |