Alternatiewe vir die huwelik in die huidige permissiewe maatskappy?

Die wereld het op elke terrein onherkenbaar verander Die mens se kennis en vermoe op elke terrein van die lewe, het onvoorstelbaar toegeneem. Hy kom in 'n posisie dat hy meen hy weet alles, kan alles deurvors en alles doen. Daarmee het die magtige mens in die sentrum van alles te staan gekom.

Bibliographic Details
Main Author: A. C. Barnard
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/1141