Alternatiewe vir die huwelik in die huidige permissiewe maatskappy?
Die wereld het op elke terrein onherkenbaar verander Die mens se kennis en vermoe op elke terrein van die lewe, het onvoorstelbaar toegeneem. Hy kom in 'n posisie dat hy meen hy weet alles, kan alles deurvors en alles doen. Daarmee het die magtige mens in die sentrum van alles te staan gekom.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1980-08-01
|
Series: | Verbum et Ecclesia |
Online Access: | http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/1141 |
Summary: | Die wereld het op elke terrein onherkenbaar verander Die mens se kennis en vermoe op elke terrein van die lewe, het onvoorstelbaar toegeneem. Hy kom in 'n posisie dat hy meen hy weet alles, kan alles deurvors en alles doen. Daarmee het die magtige mens in die sentrum van alles te staan gekom. |
---|---|
ISSN: | 1609-9982 2074-7705 |