<i>Bylaag tot ,,Koers"</i>: Die taak, grondslag en terrein van die plantfisiologie, met spesiale verwysing na plantfisiologiese navorsing.
Die natuurwetenskappe is vroeër in twee groepe ingedeel, nl. die verklarende en die beskrywende wetenskappe. Onder eersgenoemde groep het die Fisika en die Skeikunde geressorteer, terwyl die Geologie, die Plantkunde en die Dierkunde onder laasgenoemde groep geplaas is.
Main Author: | P. J. Botha |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1954-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1923 |
Similar Items
-
Bylaag tot „Koers”, Februarie 1955: Die roeping en taak van ons Universiteit.
by: F. J. du Toit
Published: (1955-03-01) -
<i>Bylaag tot ,,Koers" Oktober 1954</i>: Die Christendom en die klassieke.
by: W. N. Coetzee
Published: (1954-03-01) -
Die terrein, taak en perspektiewe van die toegepaste wiskunde.
by: W. P. Robbertze
Published: (1950-03-01) -
Bylaag tot „Koers” Maart 1960: Die objektiwistiese en fenomenologiese benaderings in die empiriese opvoedkunde.*
by: B. C. Schutte
Published: (1960-03-01) -
Bylaag by Koers Augustus 1959: Die Duitse liriek omstreeks 1750 en vandag
by: P. A. Brandt
Published: (1959-03-01)