Teologiekroniek - 'n Kollega bekroon met die Andrew Murray-prys

Groot was die nuus in die Fakulteit Teologie (Afd B) van die NG Kerk toe dit bekend geword het dat prof C I A (Cas) Vos die 1999 Andrew Murrayprys vir teologiese vakliteratuur ontvang het. Die prys wat vanjaar vir die twintigste keer toegeken is, is die grootste prys in Afrikaans vir publikasies van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J.W. Hofmeyr
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1999-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/616
Description
Summary:Groot was die nuus in die Fakulteit Teologie (Afd B) van die NG Kerk toe dit bekend geword het dat prof C I A (Cas) Vos die 1999 Andrew Murrayprys vir teologiese vakliteratuur ontvang het. Die prys wat vanjaar vir die twintigste keer toegeken is, is die grootste prys in Afrikaans vir publikasies van die aard. By 'n dinee op Dinsdagaand 4 Mei 1999 in 'n restaurant by die Staatsteater in Pretoria is die prys aan professor Vos oorhandig. Naas 'n erepenning en 'n oorkonde is 'n kontantbedrag van RIO 000-00 ook aan hom oorhandig. By hierdie glansgeleentheid is 'n Commendatio deur een van die beoordelaars vir die prys, professor J W (Hoftie) Hofmeyr uitgespreek. Dit word in sy geheel hier opgeneem.
ISSN:1609-9982
2074-7705