Geskiedenis van die Krugerwildtuin en die Laeveld

Daar het al bate publikasies oor die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) verskyn, veral met die klem op die ryk fauna en flora. Daar is egter pas 'n unieke boek van meer as 600 bladsye gepubliseer wat die geskiedenis van die NKW tot 1946 behandel. Dit is nie net 'n boek oor die geskiedenis van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: I.L.J. van Vuuren
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1990-09-01
Series:Koedoe: African Protected Area Conservation and Science
Online Access:https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/433
Description
Summary:Daar het al bate publikasies oor die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) verskyn, veral met die klem op die ryk fauna en flora. Daar is egter pas 'n unieke boek van meer as 600 bladsye gepubliseer wat die geskiedenis van die NKW tot 1946 behandel. Dit is nie net 'n boek oor die geskiedenis van natuurbewaring in Transvaal tot die veertigerjare nie, maar in 'n groot mate ook die geskiedenis van die Transvaalse Laeveld van die vroegste tye af.
ISSN:0075-6458
2071-0771