Wêreldgebeure

In die oorsig van Augustus j.l. het ons geskryf: „Wat nou in Koreaplaasvind is maar die begin van die smarte . . . . Van nou af sal allestoespits op die vraag: vryheid of slawerny. ” Wat sedert Augustus gebeurhet bevestig dat ons die saak juis aangevoel het.

Bibliographic Details
Main Author: S. du Toit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1950-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1725