Vroue, nasie en verwoording in Sharai Mukonoweshuro se Shona-romans
Die doel van hierdie artikel is om die fiktiewe voorstelling van vroue in twee van Sharai Mukonoweshuro se romans, naamlik Ndakagara Ndazviona en Akafuratidzwa Moyo, te verken. Tradisionele Shona verwagtinge van hoe ’n vrou moet optree, skryf die rolle voor wat van vroue verwag word om in die samele...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-10-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/20 |