Nagraadse studie aan ons universiteit (I).
In ’n vorige bydrae in Koers het ek die aandag daarop gevestig dat die toekoms van ons Universiteit dan alleen verseker is as die verhouding van die nagraadse tot die voorgraadse studentetalle minstens 1 tot 2 is. Daarmee wou ek net stel dat ’n universiteit ’n aansienlike aantal nagraadsestudente mo...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1955-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1949 |
Summary: | In ’n vorige bydrae in Koers het ek die aandag daarop gevestig dat die toekoms van ons Universiteit dan alleen verseker is as die verhouding van die nagraadse tot die voorgraadse studentetalle minstens 1 tot 2 is. Daarmee wou ek net stel dat ’n universiteit ’n aansienlike aantal nagraadsestudente moet he. Dit gaan egter nie net om die aantal nagraadsestudente nie maar wel veral om die nagraadse werk. Die aantal nagraadsestudente kan groot wees, maar dit het geen sin as die gehalte van dienagraadse werk nie ook „groot” is nie. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |