Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram

Hierdie artikel beskryf onderwysstudente se deelname aan simulasiespele tydens ’n ekskursie. Daar word gekyk na hoe die Verenigde Nasies se agt millennium-ontwikkelingsdoelwitte betrek kan word in die opleidingskurrikulum vir onderwysers. In die besonder word daar gefokus op aktiwiteite wat gerig is...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Josef J. De Beer, Ben-Erik Van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/771
id doaj-1f027b44abf34101a1c9a5971aa521d0
record_format Article
spelling doaj-1f027b44abf34101a1c9a5971aa521d02020-11-25T03:38:18ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732013-02-0132110.4102/satnt.v32i1.771671Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogramJosef J. De Beer0Ben-Erik Van Wyk1Department of Science and Technology Education, University of JohannesburgDepartment of Botany and Plant Biotechnology, University of JohannesburgHierdie artikel beskryf onderwysstudente se deelname aan simulasiespele tydens ’n ekskursie. Daar word gekyk na hoe die Verenigde Nasies se agt millennium-ontwikkelingsdoelwitte betrek kan word in die opleidingskurrikulum vir onderwysers. In die besonder word daar gefokus op aktiwiteite wat gerig is om voornemende onderwysers meer sensitief te maak vir die MIV en VIGS-pandemie en voedselsekuriteit. Die navorsers werk vanuit ’n nieu-Vygotskiaanse vertrekpunt wat bekend staan as aktiwiteitsteorie, waarbinne hulle simulasiespele as die primêre werktuig vir studente se deelname beskou. Die studente neem deel in ’n homo ludensmodus (dié van die spelende mens, volgens Huizinga 1955) as ’n vorm van beliggaamde betekenisgewing. Deur van aktiwiteitsteorie as ’n lens gebruik te maak, word daar voorgestel dat die ekskursiekurrikulum belofte inhou vir die leerproses van studente aangaande sake rakende MIV- en VIGS-opvoeding, armoede en voedselsekuriteit.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/771teacher educationHIV/AIDS educationfoodsecuritycultural-historical activity theory
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Josef J. De Beer
Ben-Erik Van Wyk
spellingShingle Josef J. De Beer
Ben-Erik Van Wyk
Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram
South African Journal of Science and Technology
teacher education
HIV/AIDS education
foodsecurity
cultural-historical activity theory
author_facet Josef J. De Beer
Ben-Erik Van Wyk
author_sort Josef J. De Beer
title Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram
title_short Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram
title_full Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram
title_fullStr Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram
title_full_unstemmed Voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n Intervensie in ’n onderwysopleidingprogram
title_sort voeding en fisieke welstand as deel van die skoolkurrikulum: ’n intervensie in ’n onderwysopleidingprogram
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 2013-02-01
description Hierdie artikel beskryf onderwysstudente se deelname aan simulasiespele tydens ’n ekskursie. Daar word gekyk na hoe die Verenigde Nasies se agt millennium-ontwikkelingsdoelwitte betrek kan word in die opleidingskurrikulum vir onderwysers. In die besonder word daar gefokus op aktiwiteite wat gerig is om voornemende onderwysers meer sensitief te maak vir die MIV en VIGS-pandemie en voedselsekuriteit. Die navorsers werk vanuit ’n nieu-Vygotskiaanse vertrekpunt wat bekend staan as aktiwiteitsteorie, waarbinne hulle simulasiespele as die primêre werktuig vir studente se deelname beskou. Die studente neem deel in ’n homo ludensmodus (dié van die spelende mens, volgens Huizinga 1955) as ’n vorm van beliggaamde betekenisgewing. Deur van aktiwiteitsteorie as ’n lens gebruik te maak, word daar voorgestel dat die ekskursiekurrikulum belofte inhou vir die leerproses van studente aangaande sake rakende MIV- en VIGS-opvoeding, armoede en voedselsekuriteit.
topic teacher education
HIV/AIDS education
foodsecurity
cultural-historical activity theory
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/771
work_keys_str_mv AT josefjdebeer voedingenfisiekewelstandasdeelvandieskoolkurrikulumnintervensieinnonderwysopleidingprogram
AT benerikvanwyk voedingenfisiekewelstandasdeelvandieskoolkurrikulumnintervensieinnonderwysopleidingprogram
_version_ 1724543011544629248