Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23
Die ekonomiese ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 lê hoofsaaklik op die gebied van die primere sektor. Toekomstige ontwikkeling in die landbousektor is afhanklik van groot volumes water. Om die ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 te realiseer is ’n versoening van die behoefte aan water deur die...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1987-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/937 |
id |
doaj-1de1cca45baf4224871ac0630d171d22 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-1de1cca45baf4224871ac0630d171d222020-11-25T01:43:47ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731987-03-0161111910.4102/satnt.v6i1.937818Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23L. A. van WykW. ViviersDie ekonomiese ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 lê hoofsaaklik op die gebied van die primere sektor. Toekomstige ontwikkeling in die landbousektor is afhanklik van groot volumes water. Om die ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 te realiseer is ’n versoening van die behoefte aan water deur die verskillende gebruikers en die beskikbaarheid van oppervlak- en grondwater noodsaaklik. Uit die balansstate wat vir die jare 1970, 1980 en 2000 bereken is, is dit duidelik dat Streek 23 al sedert 1970 watertekorte ondervind. Indien aanvulling uit plaaslike waterbronne nie plaasvind nie, sal meer water uit die Vaalrivier onttrek moet word, wat ernstige probleme inhou. As gevolg van die watertekorte in Streek 23 sal prioriteite vir die voordeligste toekenning van water aan die verskillende watergebruikers, met inagneming van die strategiese waarde van sekere produksies, bepaal moet word. Ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 vereis groot volumes water as ’n basiese behoefte, en maatreels om die behoefte aan en beskikbaarheid van water te versoen vereis dringende aandag.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/937 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
L. A. van Wyk W. Viviers |
spellingShingle |
L. A. van Wyk W. Viviers Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 South African Journal of Science and Technology |
author_facet |
L. A. van Wyk W. Viviers |
author_sort |
L. A. van Wyk |
title |
Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 |
title_short |
Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 |
title_full |
Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 |
title_fullStr |
Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 |
title_full_unstemmed |
Die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 |
title_sort |
die belangrikheid van water as ’n basiese behoefte vir ekonomiese ontwikkeling in streek 23 |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
1987-03-01 |
description |
Die ekonomiese ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 lê hoofsaaklik op die gebied van die primere sektor. Toekomstige ontwikkeling in die landbousektor is afhanklik van groot volumes water. Om die ontwikkelingspotensiaal van Streek 23 te realiseer is ’n versoening van die behoefte aan water deur die verskillende gebruikers en die beskikbaarheid van oppervlak- en grondwater noodsaaklik. Uit die balansstate wat vir die jare 1970, 1980 en 2000 bereken is, is dit duidelik dat Streek 23 al sedert 1970 watertekorte ondervind. Indien aanvulling uit plaaslike waterbronne nie plaasvind nie, sal meer water uit die Vaalrivier onttrek moet word, wat ernstige probleme inhou. As gevolg van die watertekorte in Streek 23 sal prioriteite vir die voordeligste toekenning van water aan die verskillende watergebruikers, met inagneming van die strategiese waarde van sekere produksies, bepaal moet word. Ekonomiese ontwikkeling in Streek 23 vereis groot volumes water as ’n basiese behoefte, en maatreels om die behoefte aan en beskikbaarheid van water te versoen vereis dringende aandag. |
url |
http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/937 |
work_keys_str_mv |
AT lavanwyk diebelangrikheidvanwaterasnbasiesebehoeftevirekonomieseontwikkelinginstreek23 AT wviviers diebelangrikheidvanwaterasnbasiesebehoeftevirekonomieseontwikkelinginstreek23 |
_version_ |
1725031516258435072 |