Bestuur van die Nasionale Skoolvoedingsprogram in hulpbronarm skole in Limpopo – praktyk, suksesse en uitdagings
Hierdie studie stel ondersoek in na die wyse waarop die implementering van die Nasionale Skoolvoedingsprogram (NSVP) bestuur word deur skoolhoofde in hulpbronarm laerskole in die Waterberg-distrik van die Limpopo-provinsie. Dit vorm deel van ’n groter gesamentlike studie van die Universiteit van Pre...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2013-02-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/778 |