Christus as Dawidgestalte in Openbaring

Die geweldsoptrede in Openbaring herinner baie aan die tyd van Dawid en dit laat die vraag ontstaan of die ‘regering in liefde’ soos dit in die res van die Nuwe Testament verkondig word, nou plek maak vir ‘geweldsregering’. In hierdie artikel word die antwoord gesoek in die apokaliptiese taal en sty...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jaap L. Helberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-03-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1698
id doaj-1aea79beb8a648e892a93f86dc759151
record_format Article
spelling doaj-1aea79beb8a648e892a93f86dc7591512020-11-24T23:37:16ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532014-03-01481e1e810.4102/ids.v48i1.16981778Christus as Dawidgestalte in OpenbaringJaap L. Helberg0Faculty of Theology,North-West UniversityDie geweldsoptrede in Openbaring herinner baie aan die tyd van Dawid en dit laat die vraag ontstaan of die ‘regering in liefde’ soos dit in die res van die Nuwe Testament verkondig word, nou plek maak vir ‘geweldsregering’. In hierdie artikel word die antwoord gesoek in die apokaliptiese taal en styl (oortreffende vergelykingstrappe en skerp teenstellings) en in die omraming deur God as die Alfa en die Omega, op wie die hele fokus gerig is en wat alles integreer. Daar word ondersoek hoe dit God se regverdigheid en genade raak en watter rol Dawid in God se koningsheerskappy speel, in die lig van sy verbinding met Christus as die Leeu en die Lam. Aandag word geskenk aan Dawid as koning, as voorbeeldige gelowige en tog sondige mens en aan die betekenis van berou en bekering en ’n persoonlike verhouding met God. Die bevinding is dat die verbandlegging met Dawid ’n verlange vertolk na ’n integrasie van geregtigheid en liefde wat in Dawid skaduagtig was en ten volle tot vervulling kom in die wonder van God in Jesus Christus se lewe, sterwe, opstanding en wederkoms. Openbaring is ’n teken van God se genade deur die ernstige en onophoudelike waarskuwing en oproep tot geloofsvolharding en bekering. Tegelykertyd is dit ’n uitnodiging om na Hom te kom omdat daar net deur en by Hom, die lewende en persoonlike God, lewe is. Buite Hom is daar net disintegrasie. The violence in Revelation resembles much of the violence in the time of David, and this raises the question whether the ‘loving rule’ as proclaimed in the rest of the New Testament gives way to ‘violent rule’. In this article the answer is sought in the apocalyptic language and style of the book (superlatives, sharp contrasts), and in the framing of God as the Alpha and the Omega on Whom everything is focused and Who integrates all. The research investigates how this affects God’s justice and his mercy, and what role David plays in God’s kingly rule, in view of him being linked to Christ as the Lion and the Lamb. The investigation pays attention to David as king, as exemplary believer and yet sinful human, and to the significance of repentance and conversion and a personal relationship with God. It is found that the link to David gives expression to a longing for an integration of righteousness and love, which was shadowy in David and comes to fulfilment in the wonder of God in Jesus Christ’s life, death, resurrection and second coming. The book Revelation is a token of God’s grace, by being a serious and ceaseless warning and call to perseverance in faith and to conversion. Simultaniously it is an invitation to come to Him, because only through and with Him, the living One and personal God, there is life. Outside Him there is only disintegration.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1698
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Jaap L. Helberg
spellingShingle Jaap L. Helberg
Christus as Dawidgestalte in Openbaring
In die Skriflig
author_facet Jaap L. Helberg
author_sort Jaap L. Helberg
title Christus as Dawidgestalte in Openbaring
title_short Christus as Dawidgestalte in Openbaring
title_full Christus as Dawidgestalte in Openbaring
title_fullStr Christus as Dawidgestalte in Openbaring
title_full_unstemmed Christus as Dawidgestalte in Openbaring
title_sort christus as dawidgestalte in openbaring
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2014-03-01
description Die geweldsoptrede in Openbaring herinner baie aan die tyd van Dawid en dit laat die vraag ontstaan of die ‘regering in liefde’ soos dit in die res van die Nuwe Testament verkondig word, nou plek maak vir ‘geweldsregering’. In hierdie artikel word die antwoord gesoek in die apokaliptiese taal en styl (oortreffende vergelykingstrappe en skerp teenstellings) en in die omraming deur God as die Alfa en die Omega, op wie die hele fokus gerig is en wat alles integreer. Daar word ondersoek hoe dit God se regverdigheid en genade raak en watter rol Dawid in God se koningsheerskappy speel, in die lig van sy verbinding met Christus as die Leeu en die Lam. Aandag word geskenk aan Dawid as koning, as voorbeeldige gelowige en tog sondige mens en aan die betekenis van berou en bekering en ’n persoonlike verhouding met God. Die bevinding is dat die verbandlegging met Dawid ’n verlange vertolk na ’n integrasie van geregtigheid en liefde wat in Dawid skaduagtig was en ten volle tot vervulling kom in die wonder van God in Jesus Christus se lewe, sterwe, opstanding en wederkoms. Openbaring is ’n teken van God se genade deur die ernstige en onophoudelike waarskuwing en oproep tot geloofsvolharding en bekering. Tegelykertyd is dit ’n uitnodiging om na Hom te kom omdat daar net deur en by Hom, die lewende en persoonlike God, lewe is. Buite Hom is daar net disintegrasie. The violence in Revelation resembles much of the violence in the time of David, and this raises the question whether the ‘loving rule’ as proclaimed in the rest of the New Testament gives way to ‘violent rule’. In this article the answer is sought in the apocalyptic language and style of the book (superlatives, sharp contrasts), and in the framing of God as the Alpha and the Omega on Whom everything is focused and Who integrates all. The research investigates how this affects God’s justice and his mercy, and what role David plays in God’s kingly rule, in view of him being linked to Christ as the Lion and the Lamb. The investigation pays attention to David as king, as exemplary believer and yet sinful human, and to the significance of repentance and conversion and a personal relationship with God. It is found that the link to David gives expression to a longing for an integration of righteousness and love, which was shadowy in David and comes to fulfilment in the wonder of God in Jesus Christ’s life, death, resurrection and second coming. The book Revelation is a token of God’s grace, by being a serious and ceaseless warning and call to perseverance in faith and to conversion. Simultaniously it is an invitation to come to Him, because only through and with Him, the living One and personal God, there is life. Outside Him there is only disintegration.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1698
work_keys_str_mv AT jaaplhelberg christusasdawidgestalteinopenbaring
_version_ 1725520697624625152