Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms

As die jongste toevoeging tot Anton Prinsloo se bruikbare naslaanwerke oor Afrikaans wat terselfdertyd aangename leesstof is, vul Sleng 'n leemte in die boekstawing van die Afrikaanse omgangstaal. Soos met o.a. Feite, flaters, fiksie: 'n Opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlik...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A.E. Cloete
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/609