Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms

As die jongste toevoeging tot Anton Prinsloo se bruikbare naslaanwerke oor Afrikaans wat terselfdertyd aangename leesstof is, vul Sleng 'n leemte in die boekstawing van die Afrikaanse omgangstaal. Soos met o.a. Feite, flaters, fiksie: 'n Opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlik...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A.E. Cloete
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/609
id doaj-1a29b130889c47fa97f1476e6ed304e2
record_format Article
spelling doaj-1a29b130889c47fa97f1476e6ed304e22020-11-24T22:35:59ZafrWoordeboek van die Afrikaanse Taal-WATLexikos1684-49042224-00392011-10-011710.5788/17--609Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkomsA.E. CloeteAs die jongste toevoeging tot Anton Prinsloo se bruikbare naslaanwerke oor Afrikaans wat terselfdertyd aangename leesstof is, vul Sleng 'n leemte in die boekstawing van die Afrikaanse omgangstaal. Soos met o.a. Feite, flaters, fiksie: 'n Opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlike (2001) en Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom (2004) is Sleng nie alleen op taalpraktisyns gemik nie, maar is dit ook baie toeganklik vir die gewone taalgebruiker. Die boek bied eerstens 'n omvattende versameling woorde en uitdrukkings wat tans as om-gangstaal (en dus substandaard) gereken word, maar gee daarnaas ook die "korrekte" Afrikaanse ekwivalent en die Engelse vertaling daarvan. Interessan-te feite oor die herkoms van die slengwoorde en -uitdrukkings skep boonop die geleentheid vir 'n boeiende leeservaring.http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/609
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author A.E. Cloete
spellingShingle A.E. Cloete
Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms
Lexikos
author_facet A.E. Cloete
author_sort A.E. Cloete
title Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms
title_short Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms
title_full Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms
title_fullStr Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms
title_full_unstemmed Anton F. Prinsloo: Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms
title_sort anton f. prinsloo: sleng: woorde, uitdrukkings en hul herkoms
publisher Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT
series Lexikos
issn 1684-4904
2224-0039
publishDate 2011-10-01
description As die jongste toevoeging tot Anton Prinsloo se bruikbare naslaanwerke oor Afrikaans wat terselfdertyd aangename leesstof is, vul Sleng 'n leemte in die boekstawing van die Afrikaanse omgangstaal. Soos met o.a. Feite, flaters, fiksie: 'n Opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlike (2001) en Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom (2004) is Sleng nie alleen op taalpraktisyns gemik nie, maar is dit ook baie toeganklik vir die gewone taalgebruiker. Die boek bied eerstens 'n omvattende versameling woorde en uitdrukkings wat tans as om-gangstaal (en dus substandaard) gereken word, maar gee daarnaas ook die "korrekte" Afrikaanse ekwivalent en die Engelse vertaling daarvan. Interessan-te feite oor die herkoms van die slengwoorde en -uitdrukkings skep boonop die geleentheid vir 'n boeiende leeservaring.
url http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/609
work_keys_str_mv AT aecloete antonfprinslooslengwoordeuitdrukkingsenhulherkoms
_version_ 1725721762884222976