Perspektief in <i>Raka</i>

Die verteller in Raka dring op nog ’n manier in die innerlike van sy karakters in, naamlik deur hulle hul ruim te te laat belewe. Die ruim te word beskryf soos die karakter dit ervaar, en daarom kan ’n mens hierdie ruimtebelewing ook beskou as beperking, van die alwetendheid van die verteller. Ve...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. M. Viljoen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1033
id doaj-196e2ee30b6249a5ac6fdf1f3769b2c6
record_format Article
spelling doaj-196e2ee30b6249a5ac6fdf1f3769b2c62020-11-24T23:16:38ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82371980-05-0113636610.4102/lit.v1i3.1033970Perspektief in <i>Raka</i>H. M. ViljoenDie verteller in Raka dring op nog ’n manier in die innerlike van sy karakters in, naamlik deur hulle hul ruim te te laat belewe. Die ruim te word beskryf soos die karakter dit ervaar, en daarom kan ’n mens hierdie ruimtebelewing ook beskou as beperking, van die alwetendheid van die verteller. Veral twee stukke ruimtebeskrywing is belangrik in Raka. Dit is die beskrywing van Koki en Raka se swemplekke (p. 13 en p. 21 onderskeidelik).https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1033
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author H. M. Viljoen
spellingShingle H. M. Viljoen
Perspektief in <i>Raka</i>
Literator
author_facet H. M. Viljoen
author_sort H. M. Viljoen
title Perspektief in <i>Raka</i>
title_short Perspektief in <i>Raka</i>
title_full Perspektief in <i>Raka</i>
title_fullStr Perspektief in <i>Raka</i>
title_full_unstemmed Perspektief in <i>Raka</i>
title_sort perspektief in <i>raka</i>
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 1980-05-01
description Die verteller in Raka dring op nog ’n manier in die innerlike van sy karakters in, naamlik deur hulle hul ruim te te laat belewe. Die ruim te word beskryf soos die karakter dit ervaar, en daarom kan ’n mens hierdie ruimtebelewing ook beskou as beperking, van die alwetendheid van die verteller. Veral twee stukke ruimtebeskrywing is belangrik in Raka. Dit is die beskrywing van Koki en Raka se swemplekke (p. 13 en p. 21 onderskeidelik).
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1033
work_keys_str_mv AT hmviljoen perspektiefinirakai
_version_ 1725586557916676096