Geologiese tyd of oseaandiepte?

Die fossielelae van die paleontologie skep vir die natuur- wetenskaplike sowel as die teoloog oënskynlik onoorbrugbare vraagstukke. Vir die natuurwetenskaplike spreek dit van kronologiese opeenvolging van lewe op aarde ooreenkomstig 'n patroon wat oor die algemeen dui op ’n miljoene jare-pro...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: N. G.S. Van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1965-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1451

Similar Items