The surgery of brain damage
’n Oorsig van chirurge in breinskade word gegee. Voorkomende en palliatiewe chirurgie word kortliks bespreek. Chirurgie in spastisiteit sluit in neurektomie, risotome en longitudinale mielotomie en die voor- en nadele word bespreek. Serebellere dentatotomie en ander chirurgie vir abnormale bewegings...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1977-12-01
|
Series: | South African Journal of Physiotherapy |
Online Access: | https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/1146 |
Summary: | ’n Oorsig van chirurge in breinskade word gegee. Voorkomende en palliatiewe chirurgie word kortliks bespreek. Chirurgie in spastisiteit sluit in neurektomie, risotome en longitudinale mielotomie en die voor- en nadele word bespreek. Serebellere dentatotomie en ander chirurgie vir abnormale bewegings dateer van 1890 en word nog vandag bebruik. Chirurgie in die basale ganglia area word in uitsonderlike' gevalle aangedui. Ten laaste word chirurgie vir epilepsie en verhoogde intrakraniale druk bespreek. |
---|---|
ISSN: | 0379-6175 2410-8219 |