’n perspektief op ’n Suid-Afrikaanse bydrae tot die teologie

Voordat ek oorgaan tot die behandeling van die onderwerp is ’n paar inleidende opmerkinge noodsaaklik. Uit die korrespondensie van die Universiteitsowerheid in verband met hierdie voordrag moet ek die aandag op twee sake vestig. In die eerste plek is die volgende ruimte gelaat aan die referente:...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. C. P. van der Vyver
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1320
Description
Summary:Voordat ek oorgaan tot die behandeling van die onderwerp is ’n paar inleidende opmerkinge noodsaaklik. Uit die korrespondensie van die Universiteitsowerheid in verband met hierdie voordrag moet ek die aandag op twee sake vestig. In die eerste plek is die volgende ruimte gelaat aan die referente: „Waar die geagte sprekers dit nodig vind kan hulle binne die raamwerk van die onderwerpe ’n eie formulering daarstel”. Ek het dit as noodsaaklik geag om van hierdie reg gebruik te maak. Die onderwerp het oorspronklik gelui: ’n Perspektief op ’n teologie uit Suid-Afrikaanse bodem. Om verskeie redes Icon ek my met hierdie formulering nie vereenselwig nie.
ISSN:0023-270X
2304-8557