Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal

Die doel van hierdie studie was om hoofplantegroei-eenhede en hulle variasies, van die A-landtipe, te identifiseer, karakteriseer en aan die hand van die habitat ekologies te interpreteer. Vyf plantgemeenskappe is deur die toepassing van 'n numeriese klassifikasie en Braun-Blanquet-prosedures...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Bezuidenhout
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1991-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/478
id doaj-13bd9076f7ef48e0b4bf9425f6505b12
record_format Article
spelling doaj-13bd9076f7ef48e0b4bf9425f6505b122020-11-25T03:56:32ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731991-07-0110141010.4102/satnt.v10i1.478394Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, TransvaalH. BezuidenhoutDie doel van hierdie studie was om hoofplantegroei-eenhede en hulle variasies, van die A-landtipe, te identifiseer, karakteriseer en aan die hand van die habitat ekologies te interpreteer. Vyf plantgemeenskappe is deur die toepassing van 'n numeriese klassifikasie en Braun-Blanquet-prosedures geidentifiseer en elk is met ’n spesifieke habitat gekorreleer. 'n Duidelike onderskeid is tussen die hoogliggende en die laagliggende plantgemeenskappe gemaak. Plantegroeigradiënte en geassosieerde gradiënte in habitat is deur toepassing van ’n ordeningstegniek geidentifiseer. Die studie beklemtoon die belangrikheid van topografie en grondtipe vir die afbakening van plantegroei-bestuurseenhede vir boerdery of natuurbewaring.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/478
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author H. Bezuidenhout
spellingShingle H. Bezuidenhout
Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
South African Journal of Science and Technology
author_facet H. Bezuidenhout
author_sort H. Bezuidenhout
title Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
title_short Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
title_full Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
title_fullStr Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
title_full_unstemmed Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
title_sort plantegroeiklassifikasie van die a-landtipe van die mooirivier - opvanggebied, transvaal
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1991-07-01
description Die doel van hierdie studie was om hoofplantegroei-eenhede en hulle variasies, van die A-landtipe, te identifiseer, karakteriseer en aan die hand van die habitat ekologies te interpreteer. Vyf plantgemeenskappe is deur die toepassing van 'n numeriese klassifikasie en Braun-Blanquet-prosedures geidentifiseer en elk is met ’n spesifieke habitat gekorreleer. 'n Duidelike onderskeid is tussen die hoogliggende en die laagliggende plantgemeenskappe gemaak. Plantegroeigradiënte en geassosieerde gradiënte in habitat is deur toepassing van ’n ordeningstegniek geidentifiseer. Die studie beklemtoon die belangrikheid van topografie en grondtipe vir die afbakening van plantegroei-bestuurseenhede vir boerdery of natuurbewaring.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/478
work_keys_str_mv AT hbezuidenhout plantegroeiklassifikasievandiealandtipevandiemooirivieropvanggebiedtransvaal
_version_ 1724464514673410048