Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
Die doel van hierdie studie was om hoofplantegroei-eenhede en hulle variasies, van die A-landtipe, te identifiseer, karakteriseer en aan die hand van die habitat ekologies te interpreteer. Vyf plantgemeenskappe is deur die toepassing van 'n numeriese klassifikasie en Braun-Blanquet-prosedures...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1991-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/478 |
Summary: | Die doel van hierdie studie was om hoofplantegroei-eenhede en hulle variasies, van die A-landtipe, te identifiseer, karakteriseer en aan die hand van die habitat ekologies te interpreteer. Vyf plantgemeenskappe is deur die toepassing van 'n numeriese klassifikasie en Braun-Blanquet-prosedures geidentifiseer en elk is met ’n spesifieke habitat gekorreleer. 'n Duidelike onderskeid is tussen die hoogliggende en die laagliggende plantgemeenskappe gemaak. Plantegroeigradiënte en geassosieerde gradiënte in habitat is deur toepassing van ’n ordeningstegniek geidentifiseer. Die studie beklemtoon die belangrikheid van topografie en grondtipe vir die afbakening van plantegroei-bestuurseenhede vir boerdery of natuurbewaring. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |