Zimbabwe se strukturele en politieke geweld gelees deur die troop van die onbenoembare en naamlose in Brian Chikwava se roman <i>Harare North</i>
Die artikel lees Brian Chikwava se benutting van ’n naamlose protagonist-verteller in sy roman Harare North as ’n allegorie vir die duister figure van buite-regtelike geweld, ontkenning van en stilswye oor geweld, sowel as verskeie verdoeselings wat post-koloniale Zimbabwe onder ZANU-PF heerskappy k...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2017-02-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1302 |