Skedulering van gade-vermydende gemengde - dubbels rondomtalie - tennistoernooie

By die opstel van ’n gade-vermydende gemengde-dubbels rondomtalie-tennistoernooi van orde n worddaar gesoek na ’n spelskedule waarvolgens n getroude pare op s´ o ’n manier in gemengde-dubbelstennispotte kragte meet dat geen speler saam met sy/haar eggenoot in ’n span afgepaar word nie,geen spele...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: A. P. Burger, J. H. van Vuuren
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2009-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/47
Description
Summary:By die opstel van ’n gade-vermydende gemengde-dubbels rondomtalie-tennistoernooi van orde n worddaar gesoek na ’n spelskedule waarvolgens n getroude pare op s´ o ’n manier in gemengde-dubbelstennispotte kragte meet dat geen speler saam met sy/haar eggenoot in ’n span afgepaar word nie,geen speler teen sy/haar eggenoot te staan kom nie, elke speler presies een keer teen elke anderspeler van dieselfde geslag te staan kom, elke speler presies een keer saam met elke speler van dieteenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) in ’n span afgepaar word, en elke speler presies eenkeer teen elke speler van die teenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) te staan kom. Hierdiepotte moet boonop in die kleinste moontlike aantal rondtes ingedeel word sodat geen speler in meeras een pot per rondte meeding nie, en sodat die aantal potte per rondte dieselfde en ’n maksimumis. Spelskedules vir sulke toernooie word vir n ≤ 20 opgestel en ter wille van naslaandoeleindes op ’ngebruikersvriendelike manier gedokumenteer.
ISSN:0254-3486
2222-4173