’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES

In hierdie artikel word daar by die kenmerke van die sterkteperspektief asook die houdings en persepsies van maatskaplike werkers teenoor dié perspektief stilgestaan. In die teks word die agtergrond van die sterkteperspektief, die sterktes van alkoholafhanklike bejaardes, die rol van dié perspektief...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Stephan Geyer, Herman Strydom
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2007-02-01
Series:Social Work/Maatskaplike Werk
Subjects:
Online Access:https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/292
id doaj-0db0072758e04c66b6fbb7d123162a22
record_format Article
spelling doaj-0db0072758e04c66b6fbb7d123162a222020-11-25T04:02:36ZafrStellenbosch UniversitySocial Work/Maatskaplike Werk2312-71982007-02-0143110.15270/43-1-292’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDESStephan GeyerHerman StrydomIn hierdie artikel word daar by die kenmerke van die sterkteperspektief asook die houdings en persepsies van maatskaplike werkers teenoor dié perspektief stilgestaan. In die teks word die agtergrond van die sterkteperspektief, die sterktes van alkoholafhanklike bejaardes, die rol van dié perspektief in geregistreerde behandelingsentra in Suid-Afrika asook die voor- en nadele van dié perspektief onder meer toegelig. Die doelwitte van hierdie artikel is (a) om deur middel van literatuurstudie en empiriese ondersoek die uitdagings, sterktes en behoeftes van alkoholafhanklike bejaardes te identifiseer waarop ’n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram gebaseer kan word, en (b) vas te stel oor watter kwaliteite die sterkteperspektief beskik ten einde die alkoholafhanklike bejaarde met maatskaplike groepwerkdienste te bemagtig.https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/292elderalcohol abusealcohol
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Stephan Geyer
Herman Strydom
spellingShingle Stephan Geyer
Herman Strydom
’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES
Social Work/Maatskaplike Werk
elder
alcohol abuse
alcohol
author_facet Stephan Geyer
Herman Strydom
author_sort Stephan Geyer
title ’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES
title_short ’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES
title_full ’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES
title_fullStr ’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES
title_full_unstemmed ’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES
title_sort ’n sterkteperspektief op bemagtigende maatskaplike groepwerk met alkoholafhanklike bejaardes
publisher Stellenbosch University
series Social Work/Maatskaplike Werk
issn 2312-7198
publishDate 2007-02-01
description In hierdie artikel word daar by die kenmerke van die sterkteperspektief asook die houdings en persepsies van maatskaplike werkers teenoor dié perspektief stilgestaan. In die teks word die agtergrond van die sterkteperspektief, die sterktes van alkoholafhanklike bejaardes, die rol van dié perspektief in geregistreerde behandelingsentra in Suid-Afrika asook die voor- en nadele van dié perspektief onder meer toegelig. Die doelwitte van hierdie artikel is (a) om deur middel van literatuurstudie en empiriese ondersoek die uitdagings, sterktes en behoeftes van alkoholafhanklike bejaardes te identifiseer waarop ’n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram gebaseer kan word, en (b) vas te stel oor watter kwaliteite die sterkteperspektief beskik ten einde die alkoholafhanklike bejaarde met maatskaplike groepwerkdienste te bemagtig.
topic elder
alcohol abuse
alcohol
url https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/292
work_keys_str_mv AT stephangeyer nsterkteperspektiefopbemagtigendemaatskaplikegroepwerkmetalkoholafhanklikebejaardes
AT hermanstrydom nsterkteperspektiefopbemagtigendemaatskaplikegroepwerkmetalkoholafhanklikebejaardes
_version_ 1724442930206212096