’N STERKTEPERSPEKTIEF OP BEMAGTIGENDE MAATSKAPLIKE GROEPWERK MET ALKOHOLAFHANKLIKE BEJAARDES

In hierdie artikel word daar by die kenmerke van die sterkteperspektief asook die houdings en persepsies van maatskaplike werkers teenoor dié perspektief stilgestaan. In die teks word die agtergrond van die sterkteperspektief, die sterktes van alkoholafhanklike bejaardes, die rol van dié perspektief...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Stephan Geyer, Herman Strydom
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2007-02-01
Series:Social Work/Maatskaplike Werk
Subjects:
Online Access:https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/292
Description
Summary:In hierdie artikel word daar by die kenmerke van die sterkteperspektief asook die houdings en persepsies van maatskaplike werkers teenoor dié perspektief stilgestaan. In die teks word die agtergrond van die sterkteperspektief, die sterktes van alkoholafhanklike bejaardes, die rol van dié perspektief in geregistreerde behandelingsentra in Suid-Afrika asook die voor- en nadele van dié perspektief onder meer toegelig. Die doelwitte van hierdie artikel is (a) om deur middel van literatuurstudie en empiriese ondersoek die uitdagings, sterktes en behoeftes van alkoholafhanklike bejaardes te identifiseer waarop ’n maatskaplike groepwerk-bemagtigingsprogram gebaseer kan word, en (b) vas te stel oor watter kwaliteite die sterkteperspektief beskik ten einde die alkoholafhanklike bejaarde met maatskaplike groepwerkdienste te bemagtig.
ISSN:2312-7198