Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse Webruimtes
<span lang="AF">Soekenjins is webgebaseerde stelsels wat gebruik word om inligting vanaf die Web te verkry. As gevolg van hul posisie tussen inligtingsoekers en inligtingverskaffers beskik soekenjins oor ekonomiese mag. Soekenjins beïnvloed die vloei van inligting – moontlike besighe...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2010-01-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/15 |
id |
doaj-0c3ef78f827e4106954d38c8f8418df5 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-0c3ef78f827e4106954d38c8f8418df52020-11-25T03:43:03ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732010-01-0129310711810.4102/satnt.v29i3.1516Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse WebruimtesJohan Breytenbach0Theo Macdonald1Departement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, BloemfonteinDepartement Rekenaarwetenskap en Informatika, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein<span lang="AF">Soekenjins is webgebaseerde stelsels wat gebruik word om inligting vanaf die Web te verkry. As gevolg van hul posisie tussen inligtingsoekers en inligtingverskaffers beskik soekenjins oor ekonomiese mag. Soekenjins beïnvloed die vloei van inligting – moontlike besigheidstransaksies – deur die manier waarop inligting gedek, geïndekseer, gestoor en as soekresultate verskaf word. Indien ’n soekenjin goeie dekking verskaf aan ’n sekere groep (lande of tale) ten koste van ’n ander groep, sal dit ekonomiese gevolge vir beide groepe inhou. Inligtingsoekers, moontlike kliënte, word (meestal onwetend) gelei na die inligtingverskaffers wie se webinhoud die beste gedek word, deurdat hierdie webinhoud meer gereeld as relevante soekresultate aangedui word. Dit is bekend dat sekere ontwikkelde lande en hierdie lande se tale beter dekking geniet as ander ontwikkelde lande. Hierdie studie ondersoek vir die eerste keer die dekking van ’n ontwikkelende land, Suid-Afrika, en een van sy inheemse tale, Afrikaans. Daar is bevind dat Westerse (.com) webinhoud beter gedek word as Suid-Afrikaanse webinhoud en dat Engelse webinhoud beter dekking geniet as webinhoud in Afrikaans. Daar is gevolglik ’n sydigheid van soekenjins tot voordeel van Westerse (.com) ontwikkelde lande en die Engelse taal. Die sigbaarheid van webtuistes word ook bestudeer as ’n moontlike oorsaak van soekenjins se sydigheid. </span>http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/15Internetsoekenjinwebsoektogdekkingsydigheid, taalsydigheidsigbaarheid van webtuiste onwikkelende landeAfrikaans |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Johan Breytenbach Theo Macdonald |
spellingShingle |
Johan Breytenbach Theo Macdonald Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse Webruimtes South African Journal of Science and Technology Internet soekenjin websoektog dekkingsydigheid, taalsydigheid sigbaarheid van webtuiste onwikkelende lande Afrikaans |
author_facet |
Johan Breytenbach Theo Macdonald |
author_sort |
Johan Breytenbach |
title |
Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse Webruimtes |
title_short |
Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse Webruimtes |
title_full |
Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse Webruimtes |
title_fullStr |
Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse Webruimtes |
title_full_unstemmed |
Soekenjindekking van Suid-Arikaanse en Afrikaanse Webruimtes |
title_sort |
soekenjindekking van suid-arikaanse en afrikaanse webruimtes |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
2010-01-01 |
description |
<span lang="AF">Soekenjins is webgebaseerde stelsels wat gebruik word om inligting vanaf die Web te verkry. As gevolg van hul posisie tussen inligtingsoekers en inligtingverskaffers beskik soekenjins oor ekonomiese mag. Soekenjins beïnvloed die vloei van inligting – moontlike besigheidstransaksies – deur die manier waarop inligting gedek, geïndekseer, gestoor en as soekresultate verskaf word. Indien ’n soekenjin goeie dekking verskaf aan ’n sekere groep (lande of tale) ten koste van ’n ander groep, sal dit ekonomiese gevolge vir beide groepe inhou. Inligtingsoekers, moontlike kliënte, word (meestal onwetend) gelei na die inligtingverskaffers wie se webinhoud die beste gedek word, deurdat hierdie webinhoud meer gereeld as relevante soekresultate aangedui word. Dit is bekend dat sekere ontwikkelde lande en hierdie lande se tale beter dekking geniet as ander ontwikkelde lande. Hierdie studie ondersoek vir die eerste keer die dekking van ’n ontwikkelende land, Suid-Afrika, en een van sy inheemse tale, Afrikaans. Daar is bevind dat Westerse (.com) webinhoud beter gedek word as Suid-Afrikaanse webinhoud en dat Engelse webinhoud beter dekking geniet as webinhoud in Afrikaans. Daar is gevolglik ’n sydigheid van soekenjins tot voordeel van Westerse (.com) ontwikkelde lande en die Engelse taal. Die sigbaarheid van webtuistes word ook bestudeer as ’n moontlike oorsaak van soekenjins se sydigheid. </span> |
topic |
Internet soekenjin websoektog dekkingsydigheid, taalsydigheid sigbaarheid van webtuiste onwikkelende lande Afrikaans |
url |
http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/15 |
work_keys_str_mv |
AT johanbreytenbach soekenjindekkingvansuidarikaanseenafrikaansewebruimtes AT theomacdonald soekenjindekkingvansuidarikaanseenafrikaansewebruimtes |
_version_ |
1724521658941702144 |