Farmakologie*

As farmakoloog verbonde aan hierdie Universiteit sien ek my taak as tweeledig — eerstens om ’n bydrae te lewer tot die vorming van studente en behulpsaam te wees met die vergaring van kennis wat hulle later as aptekers nodig sal kry, en tweedens om te werk aan die uitbouing en voortgang van die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. Offermeier
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1968-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1294
id doaj-0c160bfbe5654a92a9de47aba06375e9
record_format Article
spelling doaj-0c160bfbe5654a92a9de47aba06375e92020-11-25T02:07:44ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571968-03-0136310.4102/koers.v36i3.1294Farmakologie*J. OffermeierAs farmakoloog verbonde aan hierdie Universiteit sien ek my taak as tweeledig — eerstens om ’n bydrae te lewer tot die vorming van studente en behulpsaam te wees met die vergaring van kennis wat hulle later as aptekers nodig sal kry, en tweedens om te werk aan die uitbouing en voortgang van die wetenskap farmakologie. Dit is duidelik dat dit nie my bedoeling kan wees om voor so ’n gedifferensieerde gehoor soos u ’n sterk gespesialiseerde wetenskaplike betoog te hou nie. Vir vele van u is dit seker die eerste en enigste lesing wat u ooit sal hoor betreffende hierdie vertakking van die wetenskap. Daarom sal ek liefs ’n voordrag hou nie in nie, maar oor die farmakologie.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1294
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author J. Offermeier
spellingShingle J. Offermeier
Farmakologie*
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet J. Offermeier
author_sort J. Offermeier
title Farmakologie*
title_short Farmakologie*
title_full Farmakologie*
title_fullStr Farmakologie*
title_full_unstemmed Farmakologie*
title_sort farmakologie*
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1968-03-01
description As farmakoloog verbonde aan hierdie Universiteit sien ek my taak as tweeledig — eerstens om ’n bydrae te lewer tot die vorming van studente en behulpsaam te wees met die vergaring van kennis wat hulle later as aptekers nodig sal kry, en tweedens om te werk aan die uitbouing en voortgang van die wetenskap farmakologie. Dit is duidelik dat dit nie my bedoeling kan wees om voor so ’n gedifferensieerde gehoor soos u ’n sterk gespesialiseerde wetenskaplike betoog te hou nie. Vir vele van u is dit seker die eerste en enigste lesing wat u ooit sal hoor betreffende hierdie vertakking van die wetenskap. Daarom sal ek liefs ’n voordrag hou nie in nie, maar oor die farmakologie.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1294
work_keys_str_mv AT joffermeier farmakologie
_version_ 1724929971365871616