Foreword / Voorwoord

Sewentig jaar gelede is die Unieverdedigingsmag - die voorloper van die SA Weermag - gestig. Oor hierdie sewentig jaar van die SA Weermag is nog geen omvangryke geskiedenis geskrywe nie. Slegs die SA Weermag se deelname aan die twee Wereldoorloe, die Koreaanse Oorlog, enkele eenheidsgeskiedenisse en...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. Otto
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/616
Description
Summary:Sewentig jaar gelede is die Unieverdedigingsmag - die voorloper van die SA Weermag - gestig. Oor hierdie sewentig jaar van die SA Weermag is nog geen omvangryke geskiedenis geskrywe nie. Slegs die SA Weermag se deelname aan die twee Wereldoorloe, die Koreaanse Oorlog, enkele eenheidsgeskiedenisse en brokstukkies oor die organisatoriese ontwikkeling van die SA Weermag, is al geskrywe. Dit is te verstane want oorloe word as hoogtepunte in die geskiedenis van weermagte beskou.
ISSN:2224-0020